Successfully reported
+28

Amatoloview

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Drakensberg Street, Bronkhorstbaai, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R7 200 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amatoloview is 'n rustige toevlugsoord in Bronkhorstspruit. Dit het 'n aparte ingang en is in 'n veilige area, wat privaat verblyf verseker vir gaste wat ontspanning en gerief soek.

Die verblyf beskik oor 6 slaapkamers, waarvan 5 'n koninggrootte-bed en een 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 ekstra badkamers.

Die eenheid beskik oor 3 ruim leefareas, 'n eetarea vir 6, en 'n kleiner eetarea vir 4. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, koffiemasjien, oond, stoof, yskas en vrieskas toegerus. Daar is ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en stoof.

Gaste het toegang tot 'n binne- en buitekuierarea, asook 'n swembad. Gratis parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Bronkhorstspruit bied 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite wat gaste kan verken.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Zuko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Drakensberg Street, Bronkhorstbaai, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Amatoloview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Drakensberg Street, Bronkhorstbaai, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af212ede35190927ea9c5c17989b5eae7d133a5ed5c8b14bb47580b6db00907fad9075e365f0e86c44d894e6648cfc83951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 37 Drakensberg Street Bronkhorstbaai 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.887112723621 28.691039985285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang