Successfully reported
+43

Amazibu 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amazibu Flats, 113 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Amazibu 302, geleë in die veilige kompleks van Amazibu Flats, is 'n lieflike selfsorg-eenheid, perfek vir die gesin of 'n klein groepie vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek binne maklike bereik van die strand en 'n paar restaurante.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n driekwartbed en 'n rekbare bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tuimeldroër, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie met 2 stoele.

Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste 'n al fresco-eetervaring kan geniet. Toegang tot veilige onderdakparkering vir 1 voertuig is beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai-area en wasgoedgeriewe. Bordspeletjies is beskikbaar vir kwaliteit gesinstyd, sowel as WiFi. Let daarop dat die verblyf nie 'n TV het nie en voorafbetaalde elektrisiteit gebruik. Of jy nou op soek is na 'n vinnige blaaskans of 'n langer verblyf om die Dolfynkus te verken, Amazibu 302 is 'n ideale keuse vir jou volgende strandwegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Amazibu Flats, 113 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Amazibu 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 715
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 715
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 715
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amazibu Flats, 113 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA606909718aa4e064bec76ba61bf5d762dbb52602238acbf61033561b60e2c3a455d1425edcf0ceb73472da185d7b13d73701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Amazibu Flats 113 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0454142 30.8928591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang