Successfully reported

Amazing Modern Beach House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik! Die naam vat die beskrywing van die huis saam - dit is amazing, modern en naby die strand. Ongelooflike see-uitsig. Selfs die steil oprit het ons nie afgesit. Die huis is baie netjies en gerieflik ingerig. Beide die eienaar en agent was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simbulele L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Amazing. What an amazing stay! The accommodation was spotless, comfortable, and had everything I needed. The scenery — oh my goodness — absolutely breathtaking! It was quiet, peaceful, and most importantly, felt very safe (which as a woman in South Africa, I really appreciate). The hosts were so kind and responsive, making the stay even better. The only note is that the hill up to the house is a bit steep, so if you’re driving, just go up with a bit of momentum — it’s really not that bad. There’s an OK and Spar in Stillbaai for stocking up, but keep in mind they close quite early. Overall, I couldn’t have asked for a better experience. The only downside? It’s fully booked for months ahead — I was hoping to come back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Highlights: - Spotlessly clean and well-maintained - Friendly and helpful staff. 5/5 stars. We had an absolutely wonderful experience! The place was incredibly clean and tidy, with everything spotless and well-maintained. The decor was tasteful and cozy, making me feel right at home. The amenities were top-notch, and Danie was friendly and helpful. The location was perfect, with plenty of nearby attractions and amenities. I was thoroughly impressed with the attention to detail and the overall quality of the accommodation. I would highly recommend it to anyone looking for a comfortable and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Out of this world. What an amazing 3-night stay we had at this beautiful beach house. From the moment we walked in, we felt calm. The home has magnificent views, is extremely comfortable and has everything we needed. The area is beautiful, clean and safe. We walked the beach daily from the home. A beautiful, magnificent space that we will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leané V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik mooi. Wow, die uitsig, die swembad, die netheid, alles is amazing! Ons het so lekker gebly en dit is definitief die geld werd! Baie dankie vir die mooi verblyf en vir al die hulp! Julle is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christal G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Excellent location, what a view! What an incredible experience, we thoroughly enjoyed every second of our stay. We will definitely come back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Agnes O
Lang verblyf
4.6
Jun 2025

Wonderlik. Is 'n wonderlike plek. Bedmatjies voor die beddens word aanbeveel. Sementvloer baie koud in die winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aishah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Wonderful and peaceful stay that comes equipped with almost everything you need. Wonderful stay, the agent on call was very accommodating, came to greet us shortly after arrival and even informed us about early check-in that became available, which was very helpful. The premises is a short 5-minute drive from all amenities, so no need to pack extensive groceries or the likes thereof. NB: Take heed of the parking arrangements! An inexperienced driver or a vehicle with brakes (or slipping clutch) that's not on par is likely not going to make it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly, genoeg spasie en 'n wonderlike plek, mooi uitsig en die omgewing. Dit een van die mooiste plekke wat ek deur lekkerslaap geboek het en als is modern. Sal dit aanbeveel, lekker gebly en sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek met besondere uitsig. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die plek het 'n asemrowende uitsig! Die omgewing in Jongensfontein is pragtig, rustig en aan te beveel. Ons sal wel los matte in die huis aanbeveel en die oprit was ongemaklik steil gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Voelklip Avenue, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0747ab7aeb23ec33d8d3da73ef07767249c35337ee856249cdcc1a13ea161707426326e7b80d660e3b4a28ffb41dcea835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 41 Voelklip Avenue Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.422951486015 21.344208404508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang