Amazing Modern Beach House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Voelklip Avenue, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Amazing Modern Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Jongensfontein. Dit bied rustige en pragtige see-uitsigte en is gerieflik naby verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete.
Die huis bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, beide met uitsig oor die see. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en kraakvars wit linne. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort, sowel as 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die etenstafel binne of buite in die binnehof.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel vir koue winteraande, 'n TV met DStv en WiFi. Buite kan gaste ontspan in die binnehof, braai-area, op die sonstoele ontspan, of by die buitetafel langs die vuurput eet. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek van die straat af beskikbaar.
Amazing Modern Beach House is slegs 900 meter vanaf die swemstrand en 13 kilometer vanaf Stilbaai, wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 142
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 41 Voelklip Avenue, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Amazing Modern Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Voelklip Avenue, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang