Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frans N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie netjies met 'n pragtige uitsig. Dit was 'n welverdiende wegbreek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige verblyf, weg van die stad se gejaag. Ons het in die Dolphin eenheid gebly wat beslis die beste keuse was. Alle noodsaaklike kombuis toerusting was beskikbaar. Parkering binne 'n motorhuis. Ons privaatheid was gerespekteer, wat dus ons wegbreek soveel beter gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Sanet! Dit is altyd lekker om so goeie resensie te kry. Ons gaste se tevredenheid is vir ons baie belangrik!

Kyle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sunset ocean braai. It's all in the name! There's not much needed when you wake up and open the bedroom door to an amazing sea view. There's enough to keep you busy in Yzerfontein and the surrounding areas with all its natural beauty. But please do not forget to have a sunset braai on the patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Kyle. I am very glad you had a great time staying here!

Jan S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ek het vir 'n naweek by Amazing Seaview geboek. Ongelukkig het ek my enkel gebroke (nie op gastehuis perseel nie) en is my verblyf kortgeknip. Willem en Joany was ongelooflik hulpvaardig en het ambulans en mediese sorg vir my gereël. Hulle het tot so ver gegaan en my voertuig by my kom aflewer nadat ek uit die hospitaal ontslaan is. Dit is werklik nie deel van hul verantwoordelikheid nie, maar bevestig net wat 'n ongelooflike mense hulle is. Hulle plekkie is pragtig en die ongelooflikste see-uitsig. Geen huise voor perseel nie. Net die straat en dan die see. Willem en Joany - baie dankie weereens vir alles wat julle vir my gedoen het. Julle is fantastiese mense met harte van goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie vir die mooi resensie, Jan. Dit is net regtig jammer dat jy so ongeluk moes oorkom wat jou naweek hier by ons kort geknip het. Dit was vir ons 'n plesier om jou te kon help in jou tyd van nood. Ons sien uit daarna om jou weer hier by ons te verwelkom!

Petro M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n fees van ontvangs tot afskeid was dit 'n bederf. Baie lekker gebly. Uitsig is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Petro. Dit is vir ons 'n voorreg om ons pragtige uitsig met ons gaste te kan deel!

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties en baie lekker, skoon en netjies! Ons het baie lekker gebly, die eenheid is uitstekend toegerus en die ligging is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, baie bly julle het dit hier geniet!

Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A peaceful and relaxing stay in a unit with great seaviews. Very nice stay, in a clean tasteful unit in a great location. The hosts were very easy to deal with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Mike. We are very glad you had a great time here!

Louise M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Wat 'n amazing view. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!

Maureen E
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was amazing. Baie netjies met 'n ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Maureen, dit is vir ons 'n voorreg om hierdie mooi uitsig met ons gaste te deel!

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, bly julle het die tyd hier geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4136b8471eae837d7906ac737cf34eee6cd5f867274cba6c06082a8432af911d5db69e82aa2734aabfd8513b5d18009c4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang