Successfully reported
+83

Amazing Seaview

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amazing Seaview is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die 16 Myl-strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 suites. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Elke suite het ook 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n slim-TV en Netflix. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frans N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies met 'n pragtige uitsig. Dit was 'n welverdiende wegbreek met die mooiste uitsig.
Okt 2025
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf, weg van die stad se gejaag. Ons het in die Dolphin eenheid gebly wat beslis die beste keuse was. Alle noodsaaklike kombuis toerusting...
Sien meer
Okt 2025
Kyle T
Saam met lewensmaat
5.0
Sunset ocean braai. It's all in the name! There's not much needed when you wake up and open the bedroom door to an amazing sea view. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jan S
5.0
Fantasties. Ek het vir 'n naweek by Amazing Seaview geboek. Ongelukkig het ek my enkel gebroke (nie op gastehuis perseel nie) en is my verblyf kortgek...
Sien meer
Sep 2025
Petro M
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n fees van ontvangs tot afskeid was dit 'n bederf. Baie lekker gebly. Uitsig is beeldskoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amazing Seaview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4136b8471eae837d7906ac737cf34eee6cd5f867274cba6c06082a8432af911d5db69e82aa2734aabfd8513b5d18009c4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang