Successfully reported
+60

Ambassador Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ambassador Lodge bied selfsorgverblyf en is in die Oaklane Estate in Dullstroom geleë. 'n Omskakelaar is beskikbaar.

Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed; die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers beskik oor infrarooi verhitting en het 'n stort of bad.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien om te gebruik. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, en die aangrensende sitkamer het 'n TV met volledige DStv-kyk en 'n Infinity-kaggel wat stadig brand.

Die leefarea lei na 'n stoep wat 'n ingeboude braai-area bied en skouspelagtige uitsigte oor die area om te bewonder. Gaste kan van die 4 visvangpermitte wat in die huis beskikbaar is gebruik maak om by die nabygeleë damme te gaan visvang.

Die area is ook bekend vir ander doendinge wat gaste kan ervaar, soos voetslaan, bergfietsry, voëlkyk, inkopies en kulinêre ervarings; alles binne 15 minute van die landgoed af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Ambassador Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1a6a555041e6570c6eccac661cb3ec19a78f9e66e5d5f86ca132f103cb32674b8fe9b0e3e446b57d4e8ee9000fd6a35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41122008911 30.109196623418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang