Successfully reported

Amber Hill

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very nice place to stay. We enjoyed our stay. Comfy and neat and has a well-equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very neat and clean. Value for money. Perfect location. Safe parking. Very neat and clean. Has all amenities required. Perfect location. Safe parking. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very pleasant. Excellent service and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rus vir die siel. Ja, dit was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Awesome! Amber Hill is vir seker op ons top lys van blyplek! Alles was awesome. Ons sal weer gaan en definitief ander vertel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Rustig, netjies en baie veilige plek. Naby alles om te doen. Absoluut stunning, veilig, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie moderne eenheid met groot slaapkamers. Lekker gebly en die eenheid het 'n pragtige uitsig. Baie netjiese eenheid teen 'n goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Geniet, netjies en vriendelike diens. Ons het ons verblyf by Amber Hill geniet. Die eenheid is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Ons het Andre ontmoet wat ons hartlik verwelkom het en ons sal definitief weer gebruikmaak van Amber Hill.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker rustige atmosfeer. Hulle weet nie wat ons weet nie. Maar ek weet Amber Hill is die lekkerste verblyf in Dullstroom, julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill
Dankie - nou weet almal! So bly julle het die tyd in Dullstroom geniet - ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Andre & Petra

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige rooiwyn en kaggel atmosfeer. Heerlik gebly en die kuierplek is mooi versorg. Die kaggel het baie gehelp vir die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Amber Hill
Ons is bly julle het die kuier in Dullstroom geniet - die rooiwyn en kaggel help beslis vir daai koue!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9d0d21bdb5236506317ccab79c002f02cc250115e9ed5bb8c2a6e242d8fde5c52e23d0a29d737c355f547d8eea579839e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 160 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419800979269 30.101359790179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang