Amber Rose
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nitida Street, Haasendal, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Haasendal, bied Amber Rose selfsorgverblyf ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n bad, stort en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.
Gaste kan maaltye op die gemeubileerde patio geniet, wat 'n braai-area insluit. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Haasendal Gables Winkelsentrum 2.6 km weg, en Kuilsriver Gholfklub is 4.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elhoise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 2 Nitida Street, Haasendal, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Amber Rose het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nitida Street, Haasendal, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang