Successfully reported

Amber Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Comfortable and clean. Comfortable, clean and central to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende, veilige en goed toegeruste verblyf. Heerlike verblyf wat goed toegerus, veilig omhein en keurig ingetig is. Complimente en groot dank aan die gasvrou en haar helpers. Amber is ons blyplek as ons weer in daardie rigting kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Vinnige een. Lekker gemaklik gewees. Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het, en alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Excellent accommodation. A most comfortable and enjoyable stay. Suited my needs perfectly. The only suggestion I have is a sign to advise whether the water is drinkable or not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian M
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Relaxing with my best friend. Relaxing and fabulous hanging out with my dog made it very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ongelooflik lekker soos altyd. Baie lekker gebly, mooi uitsig gegee die ligging en sal beslis weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Die sleutelkluis is nie 'user friendly' nie. Lekker oornag plek met 'n kaggel wat werk. Adres is verwarrend in dat die straatnommers nie reg is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Inge J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker gemaklik. Baie behulpsaam. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Chris-Marie is 'n wonderlike gasvrou. Ons tweede keer by Amber selfsorg, en sal weer in die toekoms daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 525 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadeb0592b2d7ee0e2d213b73307c7b2484c66a9666440cf8c23fee2666f7c28e8e19d1afa125f42eb8817a505c689ea4c72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang