Successfully reported
+70

Amber Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 525 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amber Selfsorg in Clarens is 'n pragtige selfsorg-eenheid met 'n uitsig op die omliggende berge.

Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en die nodige kombuistoebehore. Die leefarea het 'n knus kaggel, WiFi-toegang en 'n slim-TV met Netflix en Showmax.

Die eenheid is sonkrag-aangedrewe. Beurtkrag speel dus nooit 'n rol nie. Daar is ook 'n JoJo-tenk op die perseel, indien daar wateronderbrekings is. Die eenheid bied toegang tot 'n patio met ingeboude braaigeriewe. Gaste moet asseblief hul eie hout of kole saambring. Veilige parkeerplek word voorsien agter 'n hek. Daar is genoeg parkeerplek vir 'n karavaan of 'n sleepwa.

Die perseel is stapafstand van al die winkeltjies en eetplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and clean. Comfortable, clean and central to town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende, veilige en goed toegeruste verblyf. Heerlike verblyf wat goed toegerus, veilig omhein en keurig ingetig is. Complimente en groot dank aan...
Sien meer
Mrt 2025
Andries J
Gesin met tieners
5.0
Vinnige een. Lekker gemaklik gewees. Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het, en alles is netjies en skoon.
Mrt 2025
Brenda F
Saam met vriende
5.0
Excellent accommodation. A most comfortable and enjoyable stay. Suited my needs perfectly. The only suggestion I have is a sign to advi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Inge J
Saam met vriende
5.0
Lekker gemaklik. Baie behulpsaam. Alles wat jy nodig het.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 525 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amber Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 525 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadeb0592b2d7ee0e2d213b73307c7b2484c66a9666440cf8c23fee2666f7c28e8e19d1afa125f42eb8817a505c689ea4c72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 525 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519396908246 28.417466729879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang