Successfully reported
+32

Ambiance

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobsklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ambiance is 'n pragtige selfsorghuis in 'n rustige doodloopstraat in Mosselbank, Paternoster. Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf is kinder- en troeteldiervriendelik en bied direkte toegang tot die strand. Die huis bied 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing naby die dorpie se pragtige strande en besienswaardighede.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit strek tot by die eetarea. Die aangrensende sitarea het sitplek, 'n TV en 'n kaggel. Daar is 'n pooltafel op die boonste verdieping.

Buite is daar 'n toegeboude braai-area en 'n buite-eetarea met 'n braai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Jacobsklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ambiance het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jacobsklip Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a6b3878b2e0c6d407043190aaeec02a844e6c27b8401598417ce37bc3d41475dbd1ad686f44827a967e9edca61c7ae345a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 5 Jacobsklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8063934 17.896754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang