Successfully reported

Amboss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Soos hierbo en sal beslis weer hiervan gebruik wil maak. Sal vir seker aanbeveel. Uitstekende verblyf en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik privaat en rustig. Ons het heerlik gebly en alles gevind soos op die webtuiste gesien. Dankie Cecile vir heerlike bederfies. Ons sal verseker weer van Amboss gebruik maak as ons weer daar moet oorbly. Die 2 hondjies is pragtig en rustig en baie gehoorsaam en pla glad nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecile
Amboss
Dankie!

Fc R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustig met 'n mooi uitsig. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sielsalig. Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Cecile het baie goeie smaak en sy's 'n gasvrou duisend. Dankie vir jou ruimhartige gasvryheid! Weskusliefde xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vantasties. Goeie dag. Baie dankie, vir die lekker paar dae wat ons daar kon kuier. U en eggenoot het regtig uit julle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie dankie, ons waardeer. God seën u besigheid ryklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernina K
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Gemaklik, veilig, rustig, lekker. Ons was vir seker warm ontvang en het ons tyd terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gekuier en ontspan! Cecile was 'n wonderlike gasvrou, en het ons baie welkom laat voel. Die blyplek is baie netjies en mooi, en al die lekkernye, van koffie en melk tot beskuit en vrugte, was baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en lekker gebly. Eetgoedjies baie lekker. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Lodewicus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Net jammer was nie TV en sambreel buite nie. Baie lekker en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Best ever! We came for a wedding nearby and Amboss was right next to the events. The place, beautifully newly renovated, feels safe and comfortable. The hosts were very friendly and good at communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11530dd5662e4459764640dcc2be3951894eac69ec2fd2ef073d3b9683ac6cab16198d209887e08857f7f909aaf6cdc38411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 39 Church Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388016662537 18.891202749542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang