Successfully reported

Amelia Gastekamer

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daniel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die moeite werd. Pragtige, skoon eenheid. Rustig en veilig. Gasvrou baie gaaf, sal beslis dit aanbeveel by ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies, gerieflik en veilig. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie mooi uitsig en baie lekker gekuier. Baie vriendelik ontvang ook. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delete D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Very good. Safe and comfortable. Very good. Clean and comfortable. Light from the main house at the back door was too much light in our room, even with closed curtains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Pragtig, maar nie baie prakties nie. Die plek is pragtig, mooi uitsig en baie mooi gemeubileer. Groot tekortkoming is 'n kosbuiswasbak om skottelgoed (koffiebekers, ens.) en blaarslaai/tamaties, ens. af te spoel - die enigste water is in die badkamer. Die dubbelbed is ook in die hoek, wat beteken mens moet oor mekaar klim. Nie baie prakties nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna F
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2025

Perfek vir 'n nag of twee se oorbly. Ons het geen probleme gehad nie. Baie mooi uitsig. Vriendelike gashere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Norman C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Very pleasant and peaceful for an overnight stop. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hetta M
1 nag
5.0
Nov 2024

Beslis die moeite werd! Waardevol, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie mooi plaas opset met mooi uitsig. Baie netjiese en gerieflike badkamer en slaapplek. Baie mooi plaas opset, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Rustig. Lekker, dankie. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier Boerdery, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1986a0793b9b3a2f3acda55babeef58051d6b4d39b17fd73630838c1aac0341c7aca4deee5d12982a9c4d6f7a74fcb12768c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 Oranjerivier Boerdery Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.676359485744 22.772096693516
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang