Amethyst Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Amethyst Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 7 in Keimond en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis lei na 'n buitebraai-area.
Keimond is 'n lieflike kusdorpie aan die Wildekus in die Oos-Kaap. Daar is talle sandstrande en 'n buiteklub met 'n 13 putjie-gholfbaan. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voetslaan, swem en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lima Lane, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang