Amherst House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ramsay Road, Baysville, East London, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amherst House is 'n moderne gastehuis in die veilige en stil voorstad Baysville in Oos-Londen. Dit is die ideale plek vir gesinsvakansies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers.
Die gastehuis bied 'n keuse van 8 individueel ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Kamergeriewe sluit in lugversorging of 'n waaier, en sommige kamers het 'n patio met uitsigte oor die swembad. Alle kamers is toegerus met 'n yskassie en 'n slim-TV met toegang tot Netflix, DStv en YouTube. Badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort, en sommige eenhede het eksterne badkamers.
Amherst House is gerieflik geleë naby winkelsentrums en strande in Oos-Londen. Die eiendom beskik oor 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering wat deur eksterne sekuriteitskameras gemonitor word. Hierdie gesinsvriendelike gastehuis bied ook uitsonderlike geriewe, insluitend braaigeriewe en 'n dekarea.
Plaaslike besienswaardighede soos die Oos-Londen Museum, Vincent Park en Retail Park is almal binne 3 km. Oos-Londen Dieretuin, Buffalo Park Krieketstadion en Buffalo City Munisipaliteit Stadion is net 10 minute se ry weg. Die gewilde Faith Dome is binne 5 km van Amherst House geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Ramsay Road, Baysville, East London, 5247, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ramsay Road, Baysville, East London, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang