Amicus
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nature’s Valley is 'n omgewing van uitmuntende natuurlike skoonheid.
Amicus is in Nature's Valley, 'n kusdorpie, op die bekende Kaapse Tuinroete geleë en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge verleen ‘n besondere bekoring aan dié rustige vakansiedorpie.
Die verblyf is gerieflik en ideaal vir 'n selfsorg-gesinsvakansie. Dit bestaan uit 'n drieslaapkamereenheid of tweeslaapkamerkothuis en 'n woonstel met slaapplek vir 4.
Gaste kan die Tuinroete verken of net ontspan en sonbaai. Die eenhede is net 300 m van die strand af en die strandmeer is net 5 minute se stap ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Amicus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 407 St Patrick Drive, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang