Successfully reported
+21

Amigo's Bed & Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amigo's Bed & Breakfast in Mbombela (Nelspruit) bied besoekers 'n wegbreek met ruim kamers in die hartjie van die Laeveld. Gaste kan ook die swembadjie en groot tuin gebruik.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van kamers, van die "deluxe" tot gesinskamers, aan. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging of 'n waaier, WiFi, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en SABC. Elke kamer het 'n privaat ingang. Die B&B bied slegs verblyf en ontbyt is beskikbaar as 'n aansitete of 'n ontbytpakkie.

Amigo's B&B bied ook veilige parkeerplekke en is digby die plaaslike restaurante en winkels. Dis ideaal vir families sowel as sakereisigers.

Die B&B word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Schalk J
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Nic M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Sien sterre.
Jul 2025
Tobie C
Gesin met klein kinders
5.0
Very clean and tranquil rooms. We enjoyed our stay in a clean and well-equipped facility with a delicious breakfast. Room service is av...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Emil K
Gesin met tieners
5.0
Maklik en vriendelik. Netjies versorgd en beleefd.
Jun 2024
Willie B
Saam met lewensmaat
4.2
Sal weer gaan. Verblyf was goed. Baie lawaai deur die nag.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Amigo's Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODY5ODg2LTJhODAtNGY2Zi05MWM2LTJmOWZmMGIwM2U4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 90 Van Wijk Straat Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.491880472229 30.988140106201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang