Amigo's Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amigo's Bed & Breakfast bied ruim kamers en is in Mbombela (Nelspruit), die hartjie van die Laeveld, geleë. Gaste kan ook die plonspoel en groot tuin geniet.
Die verblyf wat aangebied word wissel van begrotingskamers tot luukse en gesinskamers. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe asook SABC. Elke kamer het ook sy eie privaat ingang. Amigo's Bed & Breakfast akkommodeer slegs verblyf en ontbyt is beskikbaar as 'n wegneem ontbytpakkie of as 'n aansit.
Amigo's Bed & Breakfast bied ook gratis veilige en veilige parkeerplek. Ons is naby die plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale verblyf vir gesinne of sakereisigers.
Amigo's Bed & Breakfast het geen beurtkrag nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Amigo's Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Van Wijk Straat, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang