Successfully reported
+18

Amilalu

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Amilalu lê langs die 8ste skoonveld van Kruger Park Lodge, 'n luukse 4-ster RCI gholf- en natuurlewe-oord aan die oewers van die Sabierivier in Hazyview. Dit is net 10 minute se ry na die Phabeni-hek van die Kruger Nasionale Park en daarom is wildritte beslis 'n maklike daguitstappie.

Amilalu is 'n baie ruim grasdak-eenheid en het slaapplek vir 6 gaste, met 3 slaapkamers, 3 badkamers en lugversorging. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en 'n gemaklike, kommervrye gesinsvakansie. Die sitarea en eetarea is oopplan met uitsigte oor die welige, groen grasperke. Daar is 'n groot patio wat oor die skoonveld uitkyk en uitsigte oor die Sabievallei en platteland bied. Die lieflike buite-area het 'n ingeboude braaiplek en swaaistoele met majestueuse uitsigte oor die skilderagtige Sabievallei.

By Kruger Park Lodge is daar rooibokke en njalas wat op die grasperk wei, troppe apies en 'n seekoei-skuilplek waar gaste die inwonende seekoeie en krokodille in die water kan sien woel. Kruger Park Lodge is die perfekte plek vir 'n safari en vir gaste wat die pragtige besienswaardighede in Mpumalanga wil besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jayne M
5.0
Lovely unit in a beautiful, convenient location. We had a lovely stay at Amilalu for 3 nights while we visited the Kruger National Park...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Herman V
Gesin met tieners
5.0
Beste rustigste plek. Baie lekker. Netjiese plek. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2025
Catharine D
Gesin met klein kinders
5.0
Kinders geniet grasperke en diere! Soos altyd 'n fees! Was goed om weer terug te wees.
Mei 2025
Roelof M
Gesin met tieners
5.0
Besliste waarde vir geld! Hoogs aanbevole verblyf. Goeie waarde vir geld. Baie ruim en netjies. Sal beslis weer hier oorbly.
Jan 2025
Retha-mari G
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly, was regtig 'n baie mooi en lekker plek!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Amilalu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b5d4f5de04e3795df9d97fe98d6a7f202f7a0a2b2cb42bc998d6f7781e7d2f65840780874b94d772e20981f74bc78f97f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 304 Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.031448 31.139724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang