Amity Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 17 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
 - 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            
R880R792 per nag, vir 2 mense 
Beskrywing
            Amity Guesthouse bied netjiese en gerieflike selfsorg- of B&B-verblyf in Bloemfontein in die rustige woonbuurt Langenhovenpark wat 2,5 km vanaf die N1 geleƫ is.
Verblyf sluit 6 gerieflike kamers in en elke kamer bied 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n televisie, mikrogolfoond, yskas, en gratis WiFi. Elkeen met privaat ingang en veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek. 
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis indien nodig. Ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook die tuin met braaigeriewe geniet of 'n duik in die swembad neem.
Amity Guesthouse is naby Pretty Garden Family Centre, Greenside Nursery, The Towers Winkelsentrum, Woolworths, Spar, Spur, KFC, Checkers, Rocco Mammas, Boeremark, Inni Bos Parkrun, Tempe Lughawe, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, Mediclinic. Hospitaal, Bloemcare Hospitaal.
        
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marjeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 233
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
 - Gaste dink Amity Guesthouse het ān baie goeie ligging
 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 17 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang