Successfully reported
+75

Amour Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 034 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amour Guest House bied ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands in George.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat smaakvol versier is met slaapplek vir 2 tot 4 gaste per kamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die tuin en swembad en op die berg.

Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens met hipoallergeniese matrasse, gehaltelinne, en en suite-badkamers met groot storte en toilette. Elke kamer het 'n satelliet-TV, OpenView en gratis WiFi, asook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en die dakwoonstel het ook 'n lekker kaggel wat met 'n kluis en 'n lessenaar. Van die kamers het lugversorging en die dakwoonstel het 'n knus kaggel wat met brandkorrels werk.

Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar en word in die ontbytkamer bedien. Gaste kan in die sitkamer met 'n kaggel ontspan. Die gastehuis het 'n lieflike swembad met sonstoele, tafels en stoele en gaste kan ook in die pragtige tuin ontspan. Daar is 'n aangewese rookarea en veilige parkeerplek op die perseel.

George bied swem en visvang op die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-roetes, kaasproe, aarbeipluk en bierproe, sowel as die Outeniekwa Vervoermuseum.

Hierdie verblyf maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amour Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 034
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 034
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fdb1a06b517cabcfe41c8e205fc1d143301e42e62179ee760f6b4c1f7a44dd2c85a5a2d51ae6d56ec2f812ff40429112960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 034 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 49 Plantation Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947416 22.441801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang