Successfully reported
+75

Amour Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 034 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amour Guest House bied gaste 'n ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands, George.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van pragtig versierde kamers wat tussen 2 tot 4 mense per kamer kan akkommodeer. Elkeen van die kamers het 'n privaat ingang en 'n buitesitarea wat oor die tuin, swembad en berg uitkyk.

Die kamers is ingerig met koninggrootte-, koningingrootte- of 2 enkelbeddens met anti-allergie matrasse en ongerepte linne, en het en suite-badkamers met groot storte en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n Satelliet-TV of OpenView TV-bokse, komplimentêre WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, asook 'n lessenaar. Sommige van die kamers het lugversorging, en die Penthouse het ook 'n knus korrelkaggel.

Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi en word in die ontbytkamer bedien. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n korrelkaggel het. Die gastehuis het 'n lieflike swembadarea met ligstoele, tafels en stoele, en gaste kan ook in die lieflike tuin ontspan. 'n Toegewysde rookarea word voorsien, asook veilige parkeerplek van die straat af.

George bied swem en visvang by die verskillende strande in die omgewing, gholf, voetslaan, stap, fietsry en 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk en bierproe. Outeniqua Vervoermuseum.

Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amour Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 034
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 034
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Plantation Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fdb1a06b517cabcfe41c8e205fc1d143301e42e62179ee760f6b4c1f7a44dd2c85a5a2d51ae6d56ec2f812ff40429112960?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 034 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 49 Plantation Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947416 22.441801
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang