Amourette's Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Selborne Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amourette’s Cottage is in Centurion geleë en bied 3 bekoorlike selfsorg-eenhede, perfek geleë net 'n klipgooi (500 m) vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Hierdie eenhede is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat gemak en gerief soek.
Elke eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Alle eenhede het en suite-badkamers met storte, en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefareas in elke eenheid bied gemaklike sitplek, 'n toegewyde werkspasie en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot privaat braaigeriewe en die tuin, wat 'n rustige buitelugruimte bied.
Amourette’s Cottage is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n praktiese en verwelkomende verblyfopsie in Centurion maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amourette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 197 Selborne Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Amourette's Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Selborne Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang