Amoya Villa
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amoya Villa bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in St. Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n sakereisiger wat 'n gerieflike tuisbasis soek vanwaar hulle hierdie kusdorpie kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers, elk met hul eie privaat en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, lugversorging, plafonwaaiers, 'n slim-TV, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as gemeenskaplike leef- en eetareas. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met ontspannende buite-sitareas en 'n gedeelde swembad. Veilige parkering en 24-uur-ontvangs is op die perseel beskikbaar. Geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Estuary Boardwalk is ongeveer 2.3 km weg waar gaste 'n skilderagtige stap na die strand kan neem. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Kaap Vidal, iSimangaliso Wetland Park, Gwalagwala-wandelroete en St. Lucia Kajak Safaris.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 95 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang