Successfully reported
+30

Amri

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Amri bied gerieflike en kontemporêre selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Hluhluwe, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n paartjie of gesinswegbreek.

Dié woonstel bied ideaal slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-xl-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop kan 'n 3/4 xl-slaapbank gemaklik 'n 3de volwassene of 1-2 jonger kinders akkommodeer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met 4 sitplekke is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, Showmax en gratis WiFi. Die eiendom loop van sonpanele af, so gaste hoef nie bekommerd te wees oor beurtkrag nie.

Ontspan buite op 'n groot patio met buite-eetplekke asook 'n braai-area en tuin waar jy lekker voëllewe kan sien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Main Road, R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209eff312ddc0489b3156e7d997309d5e9dbd22784a8fc9a655fc70c0aac6c110f16b53e1d84079517716c2b6466b46fbb34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3) 48 Main Road R22 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.018470571761 32.266843779762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang