Amy's Camp at the Kevin Richardson Foundation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 10 Farm Welgedacht 130JR, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Amy's Camp by die Kevin Richardson-stigting is in die hartjie van die Dinokeng-wildreservaat geleë en bied 'n kenmerkende ervaring wat gaste nooi om weer met die natuur te skakel terwyl hulle moderne geriewe geniet.
Die eiendom bestaan uit 4 pragtig ingerigte kamers, gemeubileer met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Met privaat ingange, waaiers en gratis WiFi, bied elke kamer beide privaatheid en gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n eetkamertafel met ruim sitplek, knus rusbanke en 'n muurgemonteerde TV, wat dit ideaal maak vir etes en sosialisering. Buite kan gaste ontspan in die boma-area met 'n vuurput vir braai, 'n oordekte gasbraai en 'n swembad om te ontspan na 'n dag van verkenning. Huishoudingsdienste is beskikbaar, wat 'n gemaklike en sorgvrye verblyf verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Portion 10 Farm Welgedacht 130JR, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 10 Farm Welgedacht 130JR, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang