Successfully reported
+83

Amzee Bokmakierie Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amzee-Bokmakierie Gastehuis is in die Tuinroete tussen die Karoowoestyn en Indiese Oseaan geleë met kilometers se ongerepte wit sandstrande en 'n eindelose wêreld van prag.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede wat geskik is om tot 22 gaste in totaal te akkommodeer. Elke eenheid is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en 'n balkon wat 'n wye uitsig oor die Indiese oseaan bied.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, WiFi en konferensiegeriewe in. Selfsorg-eenhede het privaat braaigeriewe. Parkeerplek beskikbaar op die perseel. Bederf vir keuse, jy kan jou verblyf geniet deur by die gashere en ander gaste aan te sluit vir watertand tradisionele Suid-Afrikaanse maaltye of onttrek in 'n privaat ruimte om te ontsnap en te besin oor die oomblik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Fregran A
Gesin met klein kinders
5.0
Die vakansie was die moeite werd. Die gastehuis is pragtig en die diens was uitstekend. Die uitsig is asemrowend.
Aug 2025
Altus B
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en fantastiese ligging. Baie lekker na ligging, vriendelike diens en wel geleë akkommodasie.
Des 2024
Paul L
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld en vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik gebly en uitsig is pragtig.
Aug 2024
Maria K
Besigheidsreis
5.0
Dit het gevoel asof ons by familie oorgebly het. Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eienaars het selfs vir my vrou 'n boodskap g...
Sien meer
Jun 2024
Yolande A
Gesin met tieners
4.4
Goed. Gemaklike oornagverblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amzee Bokmakierie Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Nerina Road, Dana Bay, Mossel bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47651edc50479a3417346fc08aef50262ed25f4d3f55e9208d47bf8103fe617e7ea1f3588fc8083f1f07a5e137a1e234d773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 83 Nerina Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.197827017204 22.045043706894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang