Successfully reported
+11

Anamcara Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Anamcara Villas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anamcara Villas bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Balgowan, in die KwaZulu-Natal Midlands, wat dit 'n ideale opsie maak vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte woonstelle. Elke eenheid het 'n privaat ingang en sluit bykomende geriewe in soos 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne, kombuisies, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is 'n bekoorlike bokplaas wat handgemaakte kase aanbied, sowel as verskeie restaurante en staproetes, alles binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Balgowan byderhand.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R103, Anamcara Villas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Anamcara Villas, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3fdf2742493775ea830684631815ed43062ea6cabdba5bc7eec8d85e78ca2a000e74532058b339789f266b3eb705bcf26da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense R103 Anamcara Villas 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.426268378784 30.088886883432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang