Successfully reported
+11

Ananda

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mountain Place, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ananda is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die oopplan-ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n lieflike binnehof met sitplek en 'n braai. Aktiwiteit in die area sluit branderplankry, lyf- en roeiplankry, seilplankry, staptogte op die strand en bergstaptogte in. Daar is ook kafees en restaurante naby.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ren L
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay at Ananda was 10/10. Our stay at Ananda was amazing! The place was exactly as per the photos on the site. Elizabeth is very sw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kobus R
5.0
Comfortable, quiet, well appointed accommodation. The perfect stay! I had the most pleasant stay at Elizabeth's Ananda! The studio apar...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Beranize M
Saam met lewensmaat
5.0
It was a pleasant stay. It was a good stay; we enjoyed every minute of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Vivian D
Saam met lewensmaat
5.0
Great little place, got all the amenities needed. Quiet, chilled, relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mariska N
Saam met lewensmaat
5.0
Klein, maar baie goed ontwerp. Net reg vir 'n paar dae se verblyf. Die ateljee lyk op die oog af klein, maar met die glasstapeldeure wat die hele voor...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Mountain Place, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ananda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mountain Place, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f5f0c3d8be944d44bc940c39edc6544964aadc44f8eeb10b631b8147a9510214264e5bfdd97804cd80d8fb00f509cf58ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Mountain Place Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.142505517657 18.335513748524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang