Successfully reported
+13

Anandi Guesthouse Mariental

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 River Street, Mariental, Hardap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anandi Guesthouse Mariental is in Mariental, Hardap geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die B1, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 13 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met satelliet-kanale.

Die luukse kamers het elk 'n spa-bad en 'n stort, en lei na 'n privaat stoep.

Die gewone kamers lei na 'n lieflike tuin waar gaste onder koeltebome kan ontspan. Daar is ook 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is oorkant 'n Engen 1-Stop en 'n Shell-vulstasies. Dit is dus die ideale plek om te rus en die kar vol te maak voor gaste weer in die pad val.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trix U
Saam met vriende
5.0
Was 'n heerlike oornag van Kgadigadi na Sossusvlei. Verblyf was uitstekend. Ontvangs was vinnig en professioneel. Ons sal beslis eendag weer by Anandi...
Sien meer
Aug 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie rusplek na 'n lang reis. Altyd lekker by hulle. Skoon en netjies en vriendelike behulpsame mense.
Apr 2025
Quintin V
Saam met vriende
5.0
Veilig, rustig, stil. Lekker plek, goeie waarde vir geld.
Sep 2024
Maria H
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and will recommend. Well located, clean, and good breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Frikkie S
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy nodig het ons oornag gewoonlik net een nag op en terug. Baie lekker, ons bly altyd daar op die plek na Namibië en terug na SA.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 15 River Street, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Anandi Guesthouse Mariental het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 River Street, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ZVhHaSvTkIQsC9WGHbPI1WxucOdHvlYOFJ4MBT4JFetY3ji5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 15 River Street Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.628947 17.955938
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang