Anandi Guesthouse Swakopmund
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Nelken Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anandi Guesthouse Swakopmund is smaakvol gemeubileer. Dié gastehuis is in Ocean View, 'n rustige en veilige omgewing in Swakopmund geleë. Die gastehuis is stapafstand van die strand en die Ocean View Spar-winkelsentrum af.
Die gastehuis bied verblyf in individueel gemeubileerde semi-selfsorg- en selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n badkamer, 'n lessenaar, yskassie, gratis tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar in sommige kamers.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en daar is braaigeriewe. Die gastehuis het 'n trampolien en 'n klimraam. Daar is veilige parkeerplek, 'n elektriese heining en 'n afstandsbeheerhek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan-Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Nelken Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Anandi Guesthouse Swakopmund het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 65 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Nelken Street, Ocean View, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang