Ana's Inn
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n opsie van 2 3/4 beddens of 'n kingsize bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Verder is daar gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike queen dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Verder is daar gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse dubbeleenheid bied slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentrale eetkamertafel met sitplek vir 4. Ander geriewe in die kamer sluit in gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en 'n patio met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n toonbank met sitplek. Verder is daar lugversorging, 'n slaapbank vir 'n kind of kleiner vowassene, gratis WiFi en 'n TV met DStv. 'n Privaat stoep met eie braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 26 Atlantic Street, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang