Successfully reported
+23

Anathi Hotel

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Hawthorne Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anathi Hotel is in die dorpie Kokstad geleë en maak voorsiening vir sakelui en vakansiegangers met komplimentêre WiFi op die perseel en die geleentheid om in die lieflike tuine te ontspan.

Die hotel bied gerieflike verblyf in 15 smaakvol versierde gastesuites met 'n mengsel van moderne en klassieke styl. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer bied 'n tuin-uitsig, en is toegerus met 'n kombuisie, lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kluis vir waardevolle items, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek naby die kamers.

Die hotel bied 24-uur-inklok, sowel as braaigeriewe en 'n rugsteunkragopwekker. Die ontvangs word van 06:00 tot 21:00 beman, maar laat inklok kan geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Mount Currie Natuurreservaat is 7,6 km ver, en is bekend vir sy bergstaptogte. Gaste kan ook die Suidelike Drakensberge besoek wat meer as 'n uur van Kokstad af is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Gabi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 123 Hawthorne Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anathi Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Hawthorne Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZg0HZF6FXjCmm7KjrCTCBYIz703FGDnrzOqx4hdH8N76pfUJUW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 123 Hawthorne Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.541957982037 29.416358753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang