Successfully reported
+20

Anchor @ 4

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anchor @ 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op dieselfde perseel geleë is waar die eienaar woon en is ideaal vir 'n oornagverblyf, of sakereise. Hierdie eiendom is in Monte Vista, Kaapstad geleë en is naby winkelsentrums.

Hierdie bekoorlike eenslaapkamer-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en is ideaal vir 'n paartjie. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het 'n sitarea met 'n TV wat toegang tot Netflix het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die N1 City Hospitaal en Panorama MediClinic, en die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Basil D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was vriendelik. Het 'n goeie ontvangs gehad en het lekker gebly.
Okt 2025
Janean K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en rustige kuier. Vir seker! Vriendelike ontvangs. Maklike toegangsroetes. Veilig en rustige verblyf.
Sep 2025
Elzanne D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld vir 'n naweek wegbreek. Woonstel was netjies en baie modern. Als wat mens nodig het. Gasvrou was ook baie aangenaam.
Aug 2025
Dolly V
Saam met lewensmaat
5.0
Anchor4 is 'n uitstekende keuse vir sakpas reisigers. Ons het heerlik gebly. Alles was daar, ons het niks kortgekom nie.
Aug 2025
Yolande S
Gesin met klein kinders
5.0
5 star ratings. Henrietta was an amazing hostess. She went the extra mile by accommodating the family and added a mattress for the litt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrietta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor @ 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe3eb83bdab252b25fb83950c922b50b501779c976d8c10c5a23a53286b24409f1ca892d79f20e803df1eea498e503fb6e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 4 Van Der Spuy Road Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8808249 18.5559417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang