Successfully reported
+50

Anchors Aweigh 105

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 719 Eton Road, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 105 is 'n ruim rondawel met slaapplek vir 8 in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene, langs die Mzimayi-rivier.

Die meerverdieping-, oopplan-rondawel bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solder, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed, en 'n slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar. Vir gerief word linne en 'n waaier voorsien, en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV, en DStv is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring.

Braaigeriewe en parkering is op aanvraag beskikbaar, en die kompleks bied 'n speelplek vir kinders en 'n swembad. Die kompleks het ook 24-uur-sekuriteit sowel as sekuriteitswagte. Die eenheid het 'n JOJO-tenk.

Die unieke Anchors Aweigh-brug, geleë by die strandmeer, verbind die oord met die hoofstrand waar gaste kan visvang of braai. Lewensredders is aan diens op die strand gedurende Desember- en Paasnaweke, en gedurende die vakansieseisoen word 'n verskeidenheid aktiwiteite vir kinders op die strand gereël. Die hoofstrand bied ook 'n putt-putt-baan, 'n supertube en 'n restaurant.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 719 Eton Road, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 105 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 719 Eton Road, Anchors Aweigh 105, Wood Grange, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8900af23b3c95ad97177fe160c3f2031100f398c1934d8f9fd40e100f214a6afbefd093b4ec1766e56c7d21e18f0f7cb3396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 719 Eton Road Anchors Aweigh 105 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.585942746044 30.566563418086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang