Successfully reported
+31

Anchors Aweigh 62

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 62 is 'n selfsorg-eenheid in 'n privaat en veilige oord in Hibberdene, 'n kusdorpie aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal. Die oord spog met maklike toegang tot die strandmeer en 'n veilige swemstrand.

Die oulike eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens word in die leefareas voorsien. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond insluit. Boonop bied die eenheid ook 'n TV met DStv, 'n braai-area en lapa buite die eenheid, en veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad is in die oord beskikbaar.

Besoekers aan Hibberdene kan swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholf, voëlkyk, rolbal en tennis geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melissa O
5.0
'n Definitiewe plek om te bly vir 'n wegbreek. Baie netjies, veilig en kindervriendelik. Die huis is perfek geleë en is loopafstand van die swembad en...
Sien meer
Mei 2025
Jan E
Gesin met tieners
5.0
Was baie aangenaam en ek sal beslis weer terug gaan. Dit was 'n aangename kuier met genoeg spasie vir ons groep. Die huis was netjies en skoon met aan...
Sien meer
Jun 2024
Bianca M
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. N stukkie van die hemel op aarde. Wou niks huis toe kom nie.
Jun 2024
Louna V
Gesin met tieners
4.4
Dit was lekker, maar die plek kort TLC. Ja, ons het, maar die plek is oorlaai met kombuisware, daar is min kaste en die kaste wat daar is, is vol van ...
Sien meer
Jan 2025
Henry D
Saam met vriende
4.2
Baie lekker, geen probleem met niks van begin tot einde, stil, skoon, netjies. Dit was baie lekker daar, sal weer daar tuisgaan, kan baie sterk aanbev...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

PIET Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 62 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashford Road, Anchors Aweigh Resort, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2541df09f29583308f4c71448499bbc824267d7034409825fa0c33585471aec821552ea896a265cf7ef8ab401393c21562f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Ashford Road Anchors Aweigh Resort, Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -30.585355532242 30.565188642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang