Successfully reported
+9

Anchors Aweigh 86

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 850 Sedgewick Crescent, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Anchors Aweigh 86 is 'n lieflike dubbelverdieping grasdakhuis in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Hierdie selfsorghuis bied gerieflike slaapplek vir tot 5 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n TV met 'n OPenview-dekodeerder en DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die huis het 'n dek met lieflike uitsigte oor die see.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Ligging

  • 850 Sedgewick Crescent, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 850 Sedgewick Crescent, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648f595c5b5a88c277d5eb0afd5690b557ae0e5967a39b54c1e61eb0cf649c92a13f00bd9ab958206da1c2efad43d658c7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 850 Sedgewick Crescent Hibberdene 0250 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.586198291095 30.563373615483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang