Successfully reported
+50

Andante Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R745 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andante Gastehuis is geleë op die N12 in Klerksdorp en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir beide die sakereisiger en vakansieganger, gerieflik geleë naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale.

Verblyf word aangebied in 17 smaakvol versierde en suite-slaapkamers, toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, borde en eetgerei, 'n mini-yskas, lugversorging, TV's met Openview-dekodeerders en werktafels. Gratis skoonmaakdiens van Maandae tot Saterdae. Die gastehuis bied 'n wasgoeddiens van Maandag tot Vrydag teen 'n bykomende koste, en gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.

Teen 'n bykomende fooi kan ontbyt- of middagete-bokse van Maandag tot Vrydag bestel word. Aandete is 7 dae per week beskikbaar.

Die gastehuis het 'n omsetter vir WiFi en binnenshuise beligting in geval van kragonderbrekings, sowel as 'n rugsteunwaterstelsel.

Die Rio Casino is slegs 1.7 km van die gastehuis af, en ander besienswaardighede sluit in die Faan Meintjies Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan en Klerksdorp Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Deonè S
5.0
Uitstekend. Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies. Sal dit vir mense aanbeveel en sal definitief weer daar bespreek.
Okt 2025
Gawie V
Saam met lewensmaat
5.0
Professioneel ontvang, welkom gevoel en bo alles baie veilig. Baie dankie vir 'n heerlike kamer en fasiliteite - sal vir seker weer van jul dienste ge...
Sien meer
Mei 2025
Elizabeth K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Ek dink dit is baie luuks en gerieflik. Ons het so lekker gebly. Die kamer waarin ons geslaap het, was luuks, ruim en baie gerieflik...
Sien meer
Des 2024
Simon S
5.0
The place is clean and well kept. I was well received and shown around the place and my room. The place has everything to make a person...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Juan V
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik. Alhoewel dit net 'n vinnige oorstop was, was alles gerieflik en het alles gemaklik gegaan. Goeie geriewe en maklike ligging.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Andante Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f329c7e817e6fb007dd8d1cc8eeed644c100faaf22ba63952c2f47c92fa222c63f5ec9e8bc63036fcf0930afff2bb5f1fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 65 Joe Slovo Road Freemanville 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.867051560913 26.635901927948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang