Angels of Forest Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 22 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 260 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Andelomi Forest Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Stormsrivier, in die hartjie van die Tsitsikamma-woud. Omring deur berge en met 'n stroompie wat deur ons pragtige tuin van 2 hektaar kronkel, bied die lodge 'n rustige toevlugsoord vir gaste.
Dié lodge bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte kamers, almal met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, verwarmer, elektriese kombers, platskerm-TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Elke kamer het 'n semi-privaat patio.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n ontspanne aand om die kaggel geniet, en verwelkomingsdrankies van die bekoorlike Engelse kroeg wat in die welige tuine van Andelomi skuil. Bykomende geriewe sluit fietsverhuur en wasgoedgeriewe in. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die lodge is stapafstand vanaf die dorpskern, wêreldbekende staproetes en 'n verskeidenheid avontuurdoendinge, insluitend rekspring, swartwaterbuise, boomtop-afdaktoere, bergfietsry, perdry en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 31 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Angels of Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Formosa Street, Storms River, 6308, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang