Successfully reported
+62

Anderland - De Oude Melkstal

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aardklop Kunstefees en het genoeg om besoekers die hele jaar besig te hou.

Dié gastehuis bied verblyf in 7 en suite-eenhede en 'n wittebroodsuite. Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed en die ander eenhede het almal 2 enkelbeddens. Die eenhede het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Gaste kan voetslaan, fietsry, visvang of 'n piekniek op die plaas geniet.

Besoekers kan toere deur verskeie museums onderneem, historiese besienswaardighede besoek, voetslaan, gholf speel, riviervlotvaar, inkopies doen, abseil en bergklim in Potchefstroom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Josef E
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker oornag saam my man. Baie lekker in die wittebrood kamer.
Mei 2025
Yolene H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is 'n fantastiese blyplek.
Mei 2025
Liesl B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige verblyf met pragtige kamers! Heerlike, rustige verblyf! Dit is 'n pragtige werkende plaas met goeie fietsry roetes.
Mrt 2025
Lindi E
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi. Lekker. Netjies. Ons het lekker gebly - dankie! Pragtige plek.
Mei 2024
Judy V
Gesin met tieners
4.4
Alles wat jy nodig het en nog meer. Anderland - De Oude Melkstal het goed ingerigte kamers, privaat en bied 'n rustige plaasatmosfeer. Omdat die akkom...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Anderland - De Oude Melkstal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R501, 241 Plaas Oudedorp 376 IQ, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUq7PkCOpD0liqOahgfOjZ3eTiCTOFZTMHgqqm2ZExkZXjAPg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 R501 241 Plaas Oudedorp 376 IQ 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.573971860141 27.105046264648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang