Successfully reported

Anders @ Koppiesvlei

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sylvia F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Absoluut uit die boonste rakke. Wow! Wat 'n ervaring. Kobus en Nelrize is absoluut die wonderlikste, vrygewigste, warm gasheer en vrou. Hulle het absoluut die ekstra nael vir ons gegaan. Elke dag gevra of alles in orde was en of ons enige iets nodig het. Defnitief 'n oorbly werd. Baie dankie vir julle vriendelikheid en liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies en stylvol. Rustige plaaslewe atmosfeer. Gasvry. Baie lekker, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely. Our hosts were lovely, the room was beautifully set up. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wens ons kon langer bly. Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Heerlike ontbyt. Vriendelike en professionele gasvrou. Baie oulike diere op die werf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjiese en gerieflike plek. Baie mooi en interessant. Vriendelike en verwelkomende mense. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Treat yourself. Baie lekker. Unieke ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie gasvry en aangenaam. Ons het net een kort nag hier gebly, maar was baie gesellig met die mooiste wintersoggend sonsopkoms, en deur plaasdiere by ons voorstoep kom begroet. Met die afwesigheid van 'n verwarmer en elektriese kombers, sal mens darem verwag om 'n lekker snoesige dik kombers te hê. Beddegoed vir winter was bietjie skram.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zander F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam en rustig. Ek en my vrou het heerlik hier gebly. Kommunikasie vanaf die eienaar is goed. Ons eenheid was skoon en het alles wat mens nodig het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

It was pleasant. The stay was pleasant, would suggest the windows above the toilet to have a covering of some sort, felt a little exposed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nelrize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei Farm, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfae944060c04c05933cc93efeeed5a753bb0e2c962e38e0bb13d804ee322a2d3e5ed8c638428d1155098a0782611d765576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 R30 Koppiesvlei Farm 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -28.467005700853 26.678522095304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang