Successfully reported
+14

Anderson Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Welgelee Road, Firgrove, 7110, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 063 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Anderson Villa is 'n pragtige, ruim, oopplan-huis in 'n doodloopstraat in die lowerryke Constantia-heuwels. Dit is naby Constantia-wynplase en uitstekende restaurante. Die villa het slaapplek vir 8 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers in die hoofhuis, met 'n aparte kothuis wat slaapplek bied aan 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 badkamers in die hoofhuis, waarvan 2 en suite-badkamers met 'n bad en stort is. Die derde badkamer is apart en het slegs 'n stort. Die slaapkamer in die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis lei na die leefarea en het 'n groot eikehout-kombuistafel. Dit is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte kroeg en eetarea wat lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, so daar is geen onderbrekings wanneer die krag of water afgaan nie. Daar is sonpanele en 'n gefiltreerde watertoevoer.

Die groot, privaat tuin word omring deur bome, en die swembadarea is ideaal vir ontspanning. Die onderdakstoep het rusbanke en 'n ontspanningsarea. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel in die oprit agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 49 Welgelee Road, Firgrove, 7110, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 063
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 063
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 063
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Welgelee Road, Firgrove, 7110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a94365286d7ca7b6dbe83b8b148c0585872d6d1dbdf2bc4e229327dc2e4f6f1cb336d2e9cb372295f8f81843d64bd154e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 063 per nag (plek vir 8) 49 Welgelee Road Firgrove 7110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0444931 18.4334138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang