Successfully reported
+67

Andes Clarens Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Andes Clarens Guest House is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan jy die welige wildplaas ervaar met pragtige uitsigte oor die Sandsteenberge en 'n verskeidenheid inheemse wild.

Die gastehuis bied verblyf in 5 suites wat elkeen 'n oopplan-leefarea en 'n volledige en suite-badkamer het. Die leefarea bestaan uit 'n eetarea, 'n sitarea met 'n gaskaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging, en 'n kombuisie wat toegerus is met basiese verhitte toestelle. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die kamers maak oop op 'n stoep.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ontbyt word op versoek bedien.

Andes Clarens Guesthouse is net 'n entjie vanaf Clarens middedorp wat unieke geleenthede bied om die nabygeleë Malutiberge en Golden Gate Nasionale Park te verken. Vir diegene wat op soek is na 'n rustiger ervaring, kan Afriski in Lesotho besoek wat minder as 130 km vanaf die plaas is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Paula S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig. Ons het heerlik gebly, die plekkie is uiters luuks. Ons is bederf met allerhande snoeperye en drankies terwyl ons privaatheid gerespe...
Sien meer
Okt 2025
Ivona H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay! We absolutely loved it at Andes, convenient to have breakfast on site and the breakfast was delicious! Everything is beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Phillip S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Dit was baie lekker, die diens was ongelooflik en die gashere was so vriendelik. Ons wil baie graag weer kom.
Jun 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties, kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Die ligging is fantasties. Die diens was meer as wat verwag word. Die gashere se vriendeli...
Sien meer
Mei 2025
Lourens B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, aangenaam, pragtige kamers, ideaal vir ontspanning. Ek het onlangs die voorreg gehad om hier te bly, en dit was regtig 'n baie aangename ervar...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Andes Clarens Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Welgelegen, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8c1bca2a057a0b8f0daffb769c85ba09c688c31cf407b70bd5c01f5d1be87925dbb8fe4a47d3a37f81ae510fb6ec0cfa9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R712 Welgelegen 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.469877978546 28.404020007271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang