ANEW Hotel Capital
- Kapasiteit: 218 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 719 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Capital is sentraal geleë in Pretoria, wat dit 'n ideale beginpunt maak om een van Suid-Afrika se hoofstede te verken. Die hotel se ligging is ideaal vir sakereisigers en konferensie-afgevaardigdes. Vergaap jou in die lente aan die wêreldbekende Jakarandabome en leer oor Suid-Afrikaanse skatte soos Loftus Versfeld en die Voortrekkermonument.
ANEW Hotel Capital bied 'n verskeidenheid moderne slaapkamers, elkeen ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n TV, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis.
Die hotel is naby die Gautrein-stasie en bied 'n gratis pendeldiens na en van die stasie. Gaste kan ontspan met 'n verfrissende drankie of skemerkelkie in die hotel se temakroeg, 'n heerlike ete in die kenmerkende eetkamer, of 'n swem in die swembad.
Museums, die Sunnypark Winkelsentrum, die Departement van Handel en Nywerheid, die Louis Pasteur Privaat Hospitaal, 'n Mediclinic, en sake- en ontspanningsgeriewe is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
- Gaste dink ANEW Hotel Capital het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 218 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 390 Lilian Ngoyi Street, Pretoria, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang