ANEW Hotel Hatfield
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1054 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
- Vanaf R1 319 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Hatfield is in die voorstad Hatfield, Pretoria dit bied luukse verblyf naby snelweë, sowel as die Hatfield Gautrain-stasie wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die hotel is naby Universiteit Pretoria en verskeie internasionale ambassades.
Verblyf is in verskeie kamers, sowel as woonstelle beskikbaar. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, elektriese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die hotel bied 8 funksie- en konferensieruimtes wat sitplek vir tot 300 mense het.
Verken Hatfield en die voorstad se naglewe of stop by die hotel se kleurvolle kroeg. Die hotel het ook 'n gratis pendeldiens vanaf die Gautreinstasie. Besoek die botanise tuine, die Menlyn-winkelsentrum, die Voortrekkermonument en ander besienswaardigede in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1054 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
- Gaste dink ANEW Hotel Hatfield het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 182 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1054 Burnett Street, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang