Successfully reported
+38

ANEW Hotel Witbank

  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 167 Jellico Street, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R1 829 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Hotel Witbank is in eMalahleni in Mpumalanga en dis naby staatsdepartemente, die vernaamste hospitale, gholfbane, groot winkelsentrums en die Ridge Casino. Die hotel is die perfekte basis vir sakereisigers in die eMalahleni-streek van Mpumalanga.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die hotel het ook 6 funksie- en konferensievenues, elk met 'n unieke ontwerp en afwerkings.

Die hotel spog met 'n sprankelende swembad. Gaste kan ook aandete nuttig by Winston's, die restaurant op die perseel, of iets bestel deur die kamerdiens.

Die hotel is naby die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die vernaamste hoofweë. Hierdie hotel bied moderne verblyf aan enige besoekers wat graag eMalahleni wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 167 Jellico Street, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink ANEW Hotel Witbank het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 829
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 829
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 829
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 167 Jellico Street, Witbank, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7729575721b7582773c07078e6e523368b024f8ed76be143d936eed427e9af42f0c09e26c25f7a71a738602119bbad15d484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 829 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 167 Jellico Street Witbank 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.880254419001 29.219062050926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang