Successfully reported
+37

ANEW Resort Hunters Rest

  • Kapasiteit: 200 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24 Rustenburg/Krugersdorp Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R2 509 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Resort Hunters Rest is aan die voet van die Magaliesberg geleë en bied 'n wegbreek wat die perfekte balans tussen gemak en avontuur in die hartjie van Noordwes bied. Die oord word met inheemse fauna en flora omring en is ideaal vir gaste wat 'n rustige plek met avontuurgeleenthede soek.

Verblyf is beskikbaar in luukse kamers wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer wat óf 'n stort, óf 'n bad het. Elke kamer het 'n privat stoep met 'n panoramiese uitsig op die berge.

Die hotelgeriewe sluit 'n spa, swembad, avontuursentrum, gesondheidsentrum en 10 moderne konferensie-eenhede in. Hier kan gaste vakansie hou, 'n besigheidswegbreek bespreek of trou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R24 Rustenburg/Krugersdorp Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink ANEW Resort Hunters Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 509
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 509
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 509
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 200 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R24 Rustenburg/Krugersdorp Road, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff51701358dc91bf716a37638ae957d6adadfd1a6cc1efba87f230e92b880b9d81f955752b93640ae3f088f0616ef0265f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 509 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R24 Rustenburg/Krugersdorp Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775968031364 27.258853965607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang