Successfully reported
+18

Angel 8 Apartment 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angel 8 Apartment 1 is 'n lieflike eenheid in Robertson en bied gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n paartjie wat op soek is na 'n vakansie- of oornagverblyf.

Die eenheid kan tot 2 gaste gemaklik akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuisie en 'n slaapkamerarea. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan van die braai-area buite die woonstel gebruik maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Chelsea Carly R
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable, convenient. We had a wonderful 3-day stay at this charming cottage. It was our second time staying here. It was cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jolanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Dit is 'n baie netjiese en mooi woonstel. Ons het heerlik gerieflik gebly. Die waterdruk in die stort was net 'n probleem. Ons kon nie die ...
Sien meer
Aug 2025
Amanda C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon plekkie met pragtige tuin. Juweel van 'n plek. Een van die min plekke wat pet friendly is. Het 'n pragtige tuin en swembad. Braai baie ...
Sien meer
Aug 2025
Ida K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Gasvryheid n vyfster! Ons was so verdwaal, maar. Aangenaam. Ons was verdwaal, maar die gasheer het ons tuis laat voel. Net bietjie k...
Sien meer
Jul 2025
Emma F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Beautiful room with great customer service. The room is fully kitted out with anything you may need. Excellent communication an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Riva Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel 8 Apartment 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Rijger Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15874744111e8c6cf6ab9065be8e167f59ac1035ae4fcbb35af5fe5e797f4fa51e6a07edc5bfa0629dc8c1783b77665100a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 2 Rijger Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.807743552118 19.896223247494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang