Successfully reported
+20

Angela's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Fakkel Street and Houkoers Street, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Angela's Guest House is 'n gastehuis in Groot Marico, ideaal vir klein konferensies, intieme troues en groepwegbreke. Die gastehuis bied aangename en onvergeetlike verblyf met 'n bietjie Marico-toorkuns. Ontspan op die stoep terwyl jy na die voëllewe luister, of in die privaat sitkamer en verken die biblioteek.

Die hoofhuis het 4 ruim dubbelslaapkamers, elk met 'n en suite-stort. Twee van die slaapkamers het ook 'n enkelbed in elkeen en kan as gesinskamers gebruik word. Die kamers bied toegang tot die eetarea, koffiekamer, kombuis en 'n privaat sitkamer en biblioteek.

Verblyf word ook aangebied in 'n privaat selfsorgkothuis, ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 paartjies wat deel. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Op die stoep word heerlike maaltye bedien, dit lei na die tuin, in die skadu van groot ou inheemse bome, en die tuiste van 'n verskeidenheid voëllewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of Fakkel Street and Houkoers Street, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Angela's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Fakkel Street and Houkoers Street, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA951b6a48c4c3ef400844bc1bd5a8302ce0fda1e84c65a2fac7f707db871f5c16148e36302891886a8a13b1a34eac2087a7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Corner of Fakkel Street and Houkoers Street Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.594647865395 26.417814195156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang